
Alle foto's is vergrootbaar deur daarop te kliek.
Larger images of the photographs are available by clicking on it.
Ek deel met julle al die vreugde en irritasies, die hoogtepunte en laagtepunte, wat met my motorfietstoer gepaard gegaan het. Die volledige webblad is by www.naboom2germany.co.za
2 comments:
Jy't rerig "a room with a view". Lize-Marie sou vanaand hier kuier, het laat weet te min belangstelling, Kaap alweer te blase ... Pas selfoonlose self op!
Dankie vir die update ... ek is volgende week in Kuwait ... ek gaan verseker a plan maak om dalk so bietjie te gaan ry in die woestyn.
Sterkte vorentoe.
Groetnis
Colyn
Post a Comment