Die gereelde lesers van die dagboek sal Peter en Tessa se name onthou. Ek het hulle in Nairobi, baie lank terug, ontmoet.
Ons het mekaar laas in Addis Ababa gesien. Hulle Soedanese visum het baie langer geneem en hulle moes daar agtergebly.
Ek het nou 'n week of wat laas van hulle gehoor. Hulle het toe net in Khartoem aangekom. Toe kom die aanval in / op Khartoem verlede Saterdag / Sondag, en sedertdien is dit doodstil van hulle. Pa Peter is 'n geslepe reisiger en ek glo hulle is beslis erens in die woestyn besig om hul pad noord te vind Egipte toe.
Hier onder is 'n videoclip wat ek by Tessa gekry het van hul reis in die Kongo. Die modder gee my koue rillings ... (Hulle is in die groen Bedford)
If you have read my diary often you will remember the father and daughter from Holland, Peter and Tessa.
The last time I saw them was in Addis Adaba. They had to wait for their visa for the Sudan. About 8 days ago I received the last email from them. They were then in Khartoum. A day or two later the rebels attacked Khartoum. Since then I haven't heard anything of them. Peter is a well-travelled person and I believe that they are busy making their way north through the desert.
Above is a video clip that I got from Tessa. Travelling in the Congo during the rainy season was never easy ... (They are in the green Bedford)
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment