Sunday, May 4, 2008

Sondag - laaste dag in Aswan, Egipte


My skoene het 'n baie nodige skoonmaak vanoggend gekry.
My shoes got a much needed polish this morning.


Ek bly in die Paradise hotel in Aswan. Die vriendelike bestuurder het toegelaat dat die fietse binne in die hotel geparkeer word. Hier staan mnr. Adel Ragab, algemene bestuurder, by my fiets. Die hotel se e-posadres: paradisehotel2002@yahoo.com

I stay in the Paradise Hotel in Aswan. The friendly general manager, mr Adel Ragab, allowed us to park the bike and scooter in the hotel. The email address of the hotel is paradisehotel2002@yahoo.com

No comments: