Sunday, May 18, 2008

Terugflitse

Ek het my dagboek geprogrammeer om vir die volgende week, terwyl ek op 'n vragskip êrens heen skommel, elke dag 'n foto van elke Saterdag tydens my reis te plaas. Vanaand 18:00 kom die eerste foto, van Saterdag 15 Maart, my eerste dag van die toer. Daarna elke aand kom nog 'n Saterdagfoto. Die laaste Saterdagfoto is van 10 Mei. Geniet die foto's!


I programmed the Diary so that during my voyage on the cargo ship each evening at 18:00 a photograph will be published. The photographs will be of every Saturday of my tour. Tonight it will start with a photograph of 15 March, the first day of the tour. Enjoy the photographs!

No comments: