Ek deel met julle al die vreugde en irritasies, die hoogtepunte en laagtepunte, wat met my motorfietstoer gepaard gegaan het. Die volledige webblad is by www.naboom2germany.co.za
Monday, May 26, 2008
10 Mei 2008
Egipte, Sinai: 'n Bietjie liefde gee. Egypt, Sinai: Tender Love and Care
1 comment:
Anonymous
said...
Lodie, ek volg jou roete en ervarings nou al vir 'n paar weke. Ek moet erken dit verskaf my baie genot, dit voel of ek saam met jou toer. Jy nader nou die einde en ek hoop alles loop goed af. Ek self is 'n groot motorfies liefhebber en ry self. Sterkte ! Frans Cronje

Post a Comment