Tuesday, May 6, 2008

Uiteindelik die polisie ontduik



Ons het vandag teen middag vir die eerste sedert gister oggend daarin geslaag om die polisie en hul verpligte konvooi te ontduik. Ek en twee Suid-Afrikaners, Sib en Nick Andela kamp by 'n oulike Egiptiese gesin naby die Nyl.

My hart voel baie beter as gister. Sodra ek kans kry, vertel ek breedvoerig oor gister se irritasie.

For the first time since yesterday morning we managed to escape from the police and their 24 hours surveilance. We are three South Africans, myself and Sib and Nick Andela. Tonight we camp at the Nile at the place of a very friendly Egyptian family.

As soon as I have time I will tell about all the experiences since yesterday.

My heart feels much better than yesterday.

No comments: