Thursday, May 15, 2008

2006 - aanval op Haifa

Die mense by wie ek nou hier bly, se seun het twee video's op YouTube gesit van die aanvalle op Haifa, Julie 2006. As jy dus by YouTube kan inteken, gaan na www.youtube.com

By Search tik in 1000red en dan kry jy 'n lys van video's. Kyk na die een Haifa in the meddel of the war. My fiets staan nou op die plek waar hy die video geneem het.


The son of the people, with whom I stay here in Haifa, uploaded a video of an attack on Haifa, July 2006, to YouTube. If you can log in, go to www.youtube.com

By Search tik in 1000red. You will see a list of videos now. Have a look at the video called Haifa in the meddel of the war. My bike now stands at the spot where he filmed the attack.

No comments: