Tuesday, May 6, 2008

Egiptiese teleurstelling

Naand! Wanneer ek meer tyd het, sal ek oor vandag skryf. Drie van ons het van die konvooi weggebreek en word sedertdien deur vrag polisie elke tree opgepas. Ons slaap in polisie compound in ons tente. As ons tien tree stap, is dadelik vier gewapendes langs ons. Egipte is ongemaklik teenoor enkelreisigers. Het nie die vaagste benul wat dorp se naam is nie.

No comments: