Friday, June 13, 2008

Wat word tog van die wêreld?


Toe ek weg is uit Suid-Afrika, het my twee wonderlike kollegas Lize en Suzanne beheer van die FSA oorgeneem.

So 'n week terug het ek van 'n vriendin van Lize 'n e-pos gekry. Lize wil gaan valskerm spring. Miskien het sy dit nou ook al gedoen, sal my nie verbaas nie.

Netnou het daar 'n e-pos gekom van Suzanne, met 'n foto aangeheg.

'n Foto van haar nuwe geliefde.

'n Bloedrooi nuwe Kawasaki motorfiets.

Wat probeer die twee daarmee sê?

Dis tyd dat ek teruggaan om ou-w
êreldse orde terug te bring. :-))


What is happening to the world?

Long ago, when I left South Africa on my trip, my two wonderful colleagues Lize and Suzanne took control of the FSA.

A week or so ago I received an email from a friend of Lize. She wrote that she and Lize would go and do parachuting. Perhaps Lize has done that already, I don't know.

Tonight I received an email from Suzanne, with a photograph attached.

A photograph of the new love in her life.

A brand new, red Kawasaki.

What are these two trying to tell me?

It is time that I go back and restore old-fashioned order. :-))

No comments: