Ek begin nou al in my kop Rusland toe te ry. Ek sien uit na die lang pad, nuwe plekke, nuwe mense en ervarings. Dis verslawend. Ek sal terug in Naboom elke dag 'n ent moet gaan ry met die KLR om die gevoel te kan behou.
Rezanne Wessels van Mooiloop (die ou Wegbreektydskrif) het vir my twee Mooilooptydskrifte Duitsland toe gepos. Dankie Rezanne! Dis so lekker om nou weer Afrikaans te kan lees!
Ek het plek vir die KLR op 'n LTU-vlug Kaapstad toe bespreek. Ek het nog nie die bevestiging ontvang of die finale prys nie. Ek sit in bewing en wag op die skok. Miskien moet ek begin oorweeg om terug te ry SA toe ... :-)
My trip to Russia started already, if only in my head. I look forward to seeing new places, meeting new people, eating new foods. I will have to get onto the KLR every day once I am back in Naboom.
Rezanne Wessels of the Mooiloop travel magazine (the old Wegbreek) sent me two magazines to Germany. Thank you so much Rezanne! I enjoy the sound of Afrikaans in my head while reading those magazines.
I booked the KLR on an LTU flight to Cape Town. I haven't received back the confirmation or the final costs yet. I hate to think what he final cost will be. The best quote per ship was higher than the LTU offer! Perhaps I have to consider riding the bike back to South Afria ... :-)
Ich habe ein schlechtes Gewissen vielen deutschen Freunden gegenueber, bei denen ich bis jetzt noch nicht auf Besuch war. Bis zu meinem Rueckflug werde ich versuchen, so viele wie moeglich zu besuchen. Ich danke fuer Euer Verstaendnis!
No comments:
Post a Comment