Monday, June 2, 2008

My besluit

Naand! (More aan jou in Australie, Annamarie, middag Trevor en Louise in Kanada)!

My besluit is nog nie gemaak nie. Nie een vervoeronderneming het vandag op my e-posse geantwoord nie. Dit pla nie, ek is rustig. Sodra ek weet wanneer die KLR kan teruggaan, gaan ek rondom dit my besluite neem.

Ek gaan die week nog lekker toere van hier af doen en sal gereeld foto's opsit.

Ek was vannaand by 'n wynfees met my vriende. Wat 'n kontras met die donker lewe in Afrika. Ek het my nader as ooit aan Afrika gevoel. Kan julle onthou hoe Bybelse Ester vir haar skoonma gese het? So het ek vanaand oor Afrika gevoel.

Hoe klink Naboom2Wladiwostok vir 2009?

Groete!


Good evening (good morning to you in Australia, Annamarie, good day Trevor and Louis in Canada!)


I haven't decided yet what to do. Not one transport agent sent me any replies today, but I am not worried. As soon as I know when the KLR is returning to SA I will make my final decision. Otherwise I ride back and you can can again read how I complain about the heat in Sudan!)


This week I am going to do some day trips and will put some photographs on the website.

I went to a wine festival with my friends tonight. What a contrast to the night life in Africa. I felt so close to Africa. Can you remember what Ester of the Bible saif to her mother-in-law? That was how I felt tonight.


How does Naboom2Vladivostok sound for 2009?

Regards!

No comments: