Tuesday, June 3, 2008

Lente in Langenselbold






Een van die mooiste dinge van Europa is die duidelike afbakening van die seisoene hier. As dit lente is, sien mens dit. Herfs en winter loop nie ongemerk oor van die een seisoen na die ander nie. Elke seisoen is 'n simfonie op sigself. Al die foto's is deur my ou Gunther Gehring geneem.

Seasons in Europe are clearly defined. One can see when it is spring, or summer, or autumn. It is just beautiful. Each season is a celebration of colour and scent. My old friend Gunther Gehring took these photographs.

No comments: