Saturday, June 7, 2008

Minette het kom kuier


Minette, my hartsvriende Estelle en Jacques Roos van Welkom in die Vrystaat, se dogter, het vandag 'n voorneme waargemaak. Minette is nou 'n tandarts in Holland. Voor my vertrek op Naboom2Germany het sy al geskryf dat sy my in Duitsland sou kom verwelkom met 'n SA vlag. Vandag het sy dit ook gedoen. Baie dankie Minette! Dis so lekker om weer Afrikaans te kon praat!


Minette, the youngest daughter of my dear friends Estelle and Jacques Roos of Welkom in the Free State, made a promise come true today. Before the start of Naboom2Germany she said she would come and welcome me in Germany with a South African flag. Today she did it and came all the way from Holland where she is a dentist. Thank you so much Minette!

Ek en Minette en Anja het in die pragtige Siegen gaan stap.

Minette, Anja and myself went for a long walk in beautiful Siegen.


Dit begin te reen en ons moes vinnig skuiling soek.

It started raining and we had to find shelter.


Ons het met die komiese bus 'n heerlike draai deur Siegen se middestad gery.
We made a short excursion with this funny bus through the CBD of Siegen.


Minette + Anja


Ek en Minette

No comments: