Sunday, June 1, 2008

Saterdag 31 Mei


Ek het verlede week geskryf dat ek en Sib en Nic die laaste keer totsiens gese het. Nooit mag mens nooit se nie. Saterdagaaqnd het ons weer by Anne en Archie Rebstock ontmoet. Op die foto: Ek (Lodie), Archie en Anne Rebstock, Sib en Nic Andela.

Last week I wrote that Nic and Sib Andela and I said goodbye for the last time. Never one may say never. We met again, at Archie and Anne Rebstock in Germany. On the photograph from left: Me (Lodie), Archie and Anne Rebstock, Sib and Nic Andela.



Nicky, Nic's friend from London, and Anne.


Archie het ons vir 'n wonderlike aandete gemaak.
Archie made us a wonderful dinner.

No comments: