Wednesday, June 18, 2008

Onthou om op foto's te kliek

1 comment:

Anonymous said...

Hallo Lodie

Ek deel jou teleurstelling, maar ook net vir 'n oomblik, want daar is baie mooi dinge om jou om raak te sien. Net die feit dat jy sover kon kom maak alles nog steeds die moeite werd. Niks gebeur doelloos nie. Ek sien klaar uit na jou Siberiese reis. My dogter se vriend is pas terug van Pole waar hy 'n familie troue gaan bywoon het. Miskien kan ek 'n Poolse kontak vir jou kry.
Groete
Annemarie