Thursday, June 5, 2008

Donderdag 5 Junie


Ek was vroegoggend by die Kawasakihandelaar so 20 km van Langenselbold. Hier staan die eienaar van Biker Point, mnr. Gerhard Stegmann, by die KLR.
Early morning I was at the Kawasaki agency about 20 km from Langenselbold. The owner of Biker Point, mr Gerhard Stegmann, is standing at the KLR.


Die "Fachwerk"-huise is baie besonders vir my.
The old "Fachwerk" houses are really beautiful.


Swak foto teen die lig in maar dit gee die idee hoe die smal paaie deur en tussen die dorpies lyk.
It is not a good photograph against the light, but it gives an indication how it looks when one is riding through and between the small German villages.

No comments: