Tuesday, July 1, 2008

Die KLR is afgegee.


Ek het laas in die Sinaiwoestyn in Egipte die KLR ge-"hug".
I hugged the KLR in the Sinai desert in Egypt the last time.


Hierdie steelfoto is vir my mooi. Laaste terugkyk na die KLR.
This snap shot is so funny. I looked back at the KLR a last time.


Goeie middag!

Die KLR is in die veilige (hopenlik) hande van die lugdiens. Sondagmiddag vlieg die liewe ou vriend van my Kaapstad toe. Ook ek vlieg oor die naweek direk Kaap toe, en Maandagoggend die een of ander tyd is ons weer op pad.


Good day!

The KLR is in the safe (I hope so!) hands of the airline. On Sunday afternoon it flies to Cape Town. Also I fly fly over the weekend directly to Cape Town, and on Monday the KLR and I will be on the road again.

No comments: