Wednesday, February 6, 2008

Woensdag 6 Februarie

(English below)
 
Goeie more!
 
Wat is blinde geloof? Om jou vrou saam met Tom Cruise vir 'n naweek weg te stuur, of jou man 'n naweek met Paris Hilton in Londen te laat deurbring? Of om 'n groot deposito aan 'n onbekende Libiese agentskap te betaal sodat jy moontlik 'n visum vir Libië kan kry?
 
Dit is wat ek gedoen het. En hier op die dagboek sal julle binnekaort kan lees of die blinde vertroue vrugte gedra het, en of ek die dorpsgek was :-)
 
More neem ek my fiets Johannesburg toe vir al die opgraderings by Cyc Tech. Volgende week kry ek dit terug en dan sal ek foto's op die dagboek sit hoe my geliefde nou lyk.
 
 
Good morning!
 
What is blind faith? Is it to send your wife on a weekend with Tom Cruise, or your husband with Paris Hilton for a weekend in London? Or is it to pay a huge deposit to an unknown Libyan agency in the hope that they could secure a visa for Libya for you?
 
That is what I've done. You will read here on the diary whether my blind faith paid out, or whether I was the biggest fool on earth. :-)
 
Tomorrow I am going to take my bike to Johannesburg to Cyc Tech for some upgradings. I should get it back next week. Will post some photographs on the blog of my dearest (not in pink!) to show what has been done.
 
Groete / Regards

1 comment:

Sophie Sexton said...

Hi Lodie!

It has been a while since we spoke, and if you visit my blog page you will see why.

We are having to evacuate from our home today due to massive flooding in our area.

I will write again as soon as possible.

Sophie