Sunday, February 10, 2008

St Johns kerkie

Diep in die bos, in die Waterberg naby Vaalwater, staan hierdie besonderse kerkie. Ek gaan later meer oor hierdie kerkie skryf. Ek beleef keer op keer pretensielose, eerlike Christenskap hier.

No comments: