(English below)
More!
Die week kon nie beter eindig nie.
Ná die afsê deur die versekeringsmaatskappy het ek gaan wyd soek en op 'n Europese maatskappy afgekom wat bereid is om reisversekering aan 'n motorfietsryer te verkoop. Natuurlik is daar voorwaardes soos dat jy 'n lisensie moet hê, padwette en -reëls gehoorsaam, maar dit is tog nie 'n probleem nie. 'n Mens koop die versekering aanlyn, kan dit aanlyn verleng, aanlyn eise indien en selfs reiswaarskuwings aanvra terwyl jy op reis is.
Ek is besig om 'n hele kompie ervaring op te doen terwyl ek my eie toer reël. Ek gaan later al die inligting op die webblad sit. Dit sal voornemende ouens en dames baie help in hul voorbereiding van hul eie Afrikatoer.
En dan ... my visum vir Libië word al hoe meer 'n realiteit! Abdul? Wie de duiwel is Abdul?
Good morning!
This week is going to end on a perfect note.
After the insurance company withdrew their quote I stumbled on a well-known European insurance company that specializes in travel insurance for adventurous single travellers. There are conditions for motor cyclists, but that isn't a problem. it is fair to expect of an insured to have a valid drivers' license and to obey road rules etc. One buys the insurance on-line, can extend it on-line, can submit claims on-line, and you even can ask for travel warnings on the countries through which you are going to travel.
While organising my tour I am collecting so many pieces of valuable information. I will put it on the website after returning from Europe. That will help many future travellers through Africa a lot.
And then ... the chances are getting better and better that I will get a visa for Libya. Abdul? Who the hell is Abdul?
No comments:
Post a Comment