Sunday, April 27, 2008

Laaste foto - stof


Na 'n poel van die sg. fesh-fesh sand / After a pool of the so-called fesh-fesh sand

1 comment:

Anonymous said...

Hi Lodie

Ons volg jou vordering getrou na. Jou beskrywing van die laste paar dae laat 'n mens net weereens besef hoe geseend ons hier in ons land is!! Sterkte met die res van jou Afrika been.

Groete uit Kroondal!!!!!

Johan