In die hitte het ek by die manne 'n laaste Pepsi in Ethiopie gedrink.
I had my last Pepsi in Ethiopia with these guys.
My motorfiets lyk klein tussen die stofopskoppende trokke.
My bike looks small between these dust creating trucks.
Ek deel met julle al die vreugde en irritasies, die hoogtepunte en laagtepunte, wat met my motorfietstoer gepaard gegaan het. Die volledige webblad is by www.naboom2germany.co.za
No comments:
Post a Comment