Tuesday, April 8, 2008

Addis Abeba

Naand!

Ek het laatmiddag in reen in die stad aangekom. Die verkeer was
chaoties! Ek sit nou in 'n intrernetkafee en probeer die dagboek
opdateer, geen sukses. Ek het 'n klompie foto's los gestuur, ek hoop
van hulle verskyn wel. Ek vra om verskoning dat alles so chaoties is.
Die internet in Ethiopië is van 5 eeue voor Noag se ark.


Good evening!

I arrived in Adis Abeba this afternoon. The traffic was chaotic! I am
now at an internet shop and try to update the Diary, but without any
success. I sent some photographs and do hope they will appear on the
blog. Sorry about the chaotic Diary, the internet is from 5 centuries
before Noah.

No comments: