Vandag was dit ‘n kultuurdag.
Met ‘n gids het ons die paleiskompleks besoek wat deur Keiser Fasilidas (1632 – 1667) begin is. Die bouwerk was indrukwekkend. Dit
Daarna het ons die Badkompleks van dieselfde keiser besoek. Jaarliks vind hier nog ‘n groot byeenkoms van gelowiges plaas wat hulled an in die gewyde water bad as ‘n simboliese doop.
Laaste was die kerk Medhame Alem aan die beurt. Dit was die enigste van ten minste 44 kerke in Gondar wat tydens ‘n inval van Soedan in 1888 nie vernietig is nie. Dit word aan ‘n wonderwerk deur die Maagd Maria toegeskryf wat die invallers sou gestop het.
More gaan my toer voort. Anne en Anja gaan terug
Laastens, baie dankie vir die baie e-posse wat ek kry. Ek
Groete!
Today was a day spent on the cultural heritage of
With a guide we visited the palace complex of the Emperor Fasilidas (1632 – 1667), who started the building of this impressive complex of castles. It is with good reason called the Camelot of Ethiopia.
After that we visited the Bath of Emperor Fasilidas. Annually a big religious gathering takes place here where the people bath themselves in the so-called holy water, an animation of the baptism of Jesus.
The last on our programme was the Medhame Alem church. It was the only of at least 44 churches in
Tomorrow my tour continues direction
Thanks you so much for all the emails I’ve received. I do appreciate! Unfortunately due to the slow internet I cannot reply on the mails now. I hope the internet in
Regards!
No comments:
Post a Comment