Thursday, April 24, 2008

Donderdag, 24 April, 2008

Loof die Here vir vandag se ry! 3uur vanoggend begin te ry, slaap vanaand onder palmbome 50 km verby my dagdoelwit. 1km voor einde harde val in sand, regtertas losgeruk.

Praise the Lord for riding today! Started at 3 AM, sleep tonight 50km further than planned, camping in small oasis. Nasty fall less than 1km before end. Right pannier came loose. Going to bed now. Hug to you all!

1 comment:

Anonymous said...

Ek jy is ok my maat ... dis mou Saterdag net slap na sononder.

Jy is nou in a slegte stuk van die reis en my gedagtes is by hou.

Sterkte en ek sien uit daarna om weer iets van jou te hoor.

Groetnis

Colyn