Ek deel met julle al die vreugde en irritasies, die hoogtepunte en laagtepunte, wat met my motorfietstoer gepaard gegaan het. Die volledige webblad is by www.naboom2germany.co.za
Friday, April 4, 2008
Eiegeregtig
Nadat ek die dame vir foto betaal het (ek was op die fiets) het sy my waterbottel gegryp en laat spat. After paying this lady for the photograph, while I was on the bike, she grabbed my water bottle and ran into the bush.
No comments:
Post a Comment