Saturday, March 22, 2008

Malawi - Lilongwe

Malawi - Lilongwe

Vrydag 21 Maart: Dis was Goeie Vrydag. Dit het die letterlik duisende
fietsryers op die pad verklaar. Dit het soos ?n wiele-Comrades gevoel:
Mens ry deur ?n tonnel van fietsryers.


Die fietse in Zambië en Malawi vervoer letterlik alles. Op my lysie
van passasiers was ?n uitgegroeide vark, groot boerbok, ?n pa met sy
twee kinders, al drie op die drarak, en toe ?n man wie se fiets soos
?n stofveër gelyk het. Toe ek verbyry, sien ek die meeste hoenders wat
ek ooit aan ?n fiets vasgebind gesien het.


Die wonderlikheid van Afrika.


Ek het in ?n overlander kamp in Lilongwe oornag. Daar was twee trokke.
Die een trok se passasiers, jongmense skaars uit die skool, het die
heelnag gesuip en lawaai gemaak. Overlanders? Nee, over-suipers.


Malawi beïndruk my met die landerye orals. My elke klein statjie is
daar droograkke vir tabak. Dit hang nou vol met tabak. Langs die pad
verkoop die vroue tamaties, piesamgs, neuter, pampoene en koejawels.


Hier werk die stelsel van kleinboere.



Friday 21 March: It was Good Friday. That was perhaps the reason for
the thousands of cyclists underway. It felt like a wheels Comrades.
One rides through a tunnel of cyclists going in both ways.


The bicycle is the most popular means of transport in Zambia and
Malawi. On my list of passengers on the carrier I saw a big pig, a big
goat, a dad with two children, and a bicycle that looked like one
massive chicken until, as I passed it, saw the most chickens packed
together on a bicycle I?ve ever seen.


That is why I love Africa.


I spent Friday night in an overlander camp in Lilongwe. There were two
trucks. The passengers of the one truck were more or less twenty, and
their only priority was to drink as much as possible until daybreak.
Overlanders? No over-doers.


Malawai was a big surprise. Everywhere near the villages the people
have crop growing. At every village one sees dry racks filled with
tobacco. Next to the roads the women sold a lot of tomatoes, nuts,
beans, bananas, guavas and pumpkins.


Here the system with existential farmers clearly work.

1 comment:

Huisvrou said...

Lodie
Ons het jou boek uitgeneem (by Estelle in Naboom, waar anders?) en geniet dit as voorlesing vir ons as gesin (ons doen Tuisopvoeding en toer deur Afrika met jou boek). Die groot genot lê in die opsoek van jou trekpad op kaarte en om foto's met jou te deel. Sou net graag die verestoffer-fiets ook wou sien!!
Dankie dat ons so mag saamkuier.
Die Keyters