Friday, December 21, 2007

Who wrote this?

Op die omslag van 'n CD van Helena Hettema het ek die volgende gesien. Ek wonder wie dit geskryf het.
 
"But the tigers come at night with their voices soft as thunder."
 
en
 
:Duizend keer telde ik die sterre aan een hemel vol verdriet ...  Duizend keer wil ik met je lopen zelfde weg, zelfde droom."

1 comment:

Anonymous said...

"But the Tigers come at night .." Kom uit die song "I dreamed a dream" uit die blyspel Les Misrabeles.

"Duizend keer .... " is 'n liedjie (Duisen Keer) wat Dana Winner sing (miskien deur haar geskryf).

Jammer vir die laat respons

Sien Helena se website by www.helenahettema.com