Monday, December 17, 2007

Een foto duisend woorde.

The rainy weather let me test a few settings on my camera in my garden.

3 comments:

Sophie Sexton said...

What astounding pictures! My mouth dropped as I was scrolling through them - and to think you took some of them from your car!

We had another snow storm over the weekend, and I was unable to drive to the library for my book. Too bad, as it was a cold, windy weekend, and I would've enjoyed a good book to read while being stuck in the house.

Please keep posting the pictures, as they are refreshing to see. I homeschool my daughter and have been using them to show her about life/culture in Africa.

I love teaching her! She is such a bright (and beautiful) child - I am very blessed. Depending on what pictures you post during your upcoming trip, I think it would be neat for us to go on it with you - virtually of course! I thought about using a large map of Africa, and following you through it - teaching her about the things you see each day with the pictures you post. What a fun way for both of us to learn!

Emil said...

Hi, Lodie

Ek het so pas jou roete vanaf Kaapstad tot Naboomspruit via Katima Mulilo bekyk. Wonderlik!

Ek het uiteindelik my fiets teruggekry van Kawasaki af - hulle was toegegooi onder werk. Ek kon nog nie lekker ver ente ry nie, maar geniet die stil, sterk en beskeie swart fiets baie. Ongelukkig (gelukkig!) vertrek ek môre op my 'sabbatical' en keer eers weer begin April terug Nelspruit toe. Ek kon glad nie iemand kry by wie ek 'n treiler kon huur om my fiets saam te vat Kaap toe nie. Ek moet my motor gebruik, want soveel items moet saam gaan Kaap toe. Ai!

Jou foto is baie slim! Het jy die kleur verander in Photoshop, of kan jou kamera so gestel word? Ek sit op die oomblik (so - te - sê klaar gepak en alle reëlings afgehandel) met die afrondingswerk van 'n troue. Partykeer verlang ek terug na filmfotografie, want die redigering van digitale trou - en ander foto's neem ontsettend baie tyd!

Dis amper Kersfees. Indien dit te laat sou wees: Ek hoop jy beleef 'n baie geseënde Kersfees!

Groete.

Emil

Lodie said...

Hallo Emil!

Ek dink jy gaan jou fiets die maande onder in die Kaap baie mis!

My kamera het 'n instelling waar mens op een kleur fokus en al die ander kleure word dan swart-wit. Die foto van die blom is dus direk van die kamera.

Ook vir jou 'n baie geseënde Kerstyd met groot vrede en vreugde.

Lodie