Monday, November 26, 2007

Die ontwerp vorder

Rina Bondesio, argitek met passie, het vir my die kaart hier bo gestuur. Sy borg vir my twee groot plakkers met die roete op. Dis nie maklike werk nie want elke keer as sy 'n ontwerp vir my mail, vind ek hier 'n fout en stel daar 'n verandering voor. Rina, met Salomo se wysheid sal jy my grille kan oorleef.

1 comment:

Emil said...

Voorstelle aangaande die ontwerp:
1. Kleur dalk die lande waardeur
jy reis / gaan reis in, sodat
dié lande ge - "highlight" is.
2. Soos daar reeds al 'n "border" by Microsoft Word is wat uit klein miertjies bestaan wat een na die ander in 'n ry agter mekaar aanloop, is dit dalk moontlik om die roetelyn die vorm van baie klein motorfietsies wat mekaar volg, te laat aanneem. Op hierdie "lyn" is die motorfietsies baie na aan mekaar, sodat dit ampere - amper soos 'n dikker ononderbroke lyn lyk.

Groete

Emil Bosch