Vanaand was 'n lekker-lag-aand.
Inge het aangekom, met 9 rolle toiletpapier en 24 botteltjies water. En 'n tas. Johannes en Liezel het al die pad van Pretoria gery om te kom groet. Wat 'n voorreg om vriende soos hulle te he (kappie). Hulle is nou, tien oor elf, terug Pretoria toe.
Rina Bondesio het ons magneetplakkers ontwerp. Rina, jy is skitterend. Dankie!
Ek moet nou gaan pak.
Tonight we had a good laugh.
Inge arrived, with 9 rolls of toilet paper and 24 bottles of water. And a suitcase. Johannes and Liezel came all the way fro Pretoria to say goodbye. They left now, ten minutes past eleven.
Rina, your magnetic stickers look great. Thank you!
I have to go and pack now.
No comments:
Post a Comment