Friday, February 13, 2009

By die Russiese grens

Verlede jaar in Letland by die Russiese grens het ek dié gesinnetjie ontmoet. Hulle het kruideniersware by 'n trokwinkel gekoop. Daarna is hul al drie op die klein fietsie huis toe.

Last year in Latvia close to the Russian border I met this family, who came for shopping at a mobile truck shop. After the shopping they left on the small bike. All three fitted onto the one bike.

No comments: