Sunday, February 1, 2009

Sderot



In en op Sderot het tot en met die wapenstilstand van 20 Januarie duisende vuurpyle oor die laaste jare geval. Ons is Woensdag weg uit die dorp. Donderdag het weer 'n vuurpyl buite die dorp geval. Vrydag was ons terug in die dorp. Baie winkels was toe. Die parkeerterrein was byna leeg. Vandag was dieselfde parkeerterrein weer vol motors. Die vlak van trauma onder die dorpbewoners is hoog. Op die agtergrond is een van die baie bomskuilings.

Sderot suffered under thousands of rockets the last few years. Since the cease fire on 20 January the situation improved. We left Sderot on Wednesday. Thursday a next rocket fell just outside the town. On our return on Friday many shops were closed. The parking area was empty. Today, Sunday, everything was back to normal. The level of post traumatic stress under the the people living there is high. In the background is one of many shelters against the rockets.

No comments: