Sunday, February 15, 2009

Tas varkboerdery 'n mens aan?

Ek het 'n plaasboervirend hier naby Naboomspruit. Hy het oulike kinders en 'n KLR. Gehad. Dis nou die KLR.
 
Gister het hy die KLR vir 'n Triumph scrambler ingeruil. Dis 'n splinternuwe fiets.
 
Ek kan met eerlikheid skryf dis die lelikste maar lelikste fiets wat ek nog ooit gesien het. Hy is weer totaal begeesterd deur die fiets.
 
Kan dit die varke wees?

No comments: