Tuesday, October 7, 2008

Spoegkobra

Toe ek vanmiddag terug was uit Mpumalanga het ek gou by André Joubert vir koffie gestop. Onthou julle dié naam? André was die 20 000ste besoeker op die webblad.
 
Die foto's vertel die storie van die slangdrama in André se werkswinkel.
 
Het so 'n slang al ooit in 'n motorfiets skuiling gesoek?

No comments: