Ek deel met julle al die vreugde en irritasies, die hoogtepunte en laagtepunte, wat met my motorfietstoer gepaard gegaan het. Die volledige webblad is by www.naboom2germany.co.za
Monday, October 6, 2008
Mis en sterk wind
Ek is nou op pad Nelspruit toe vir die opnames. Die weer is totaal sleg. Sterk wind het die trok omgegooi. Sigbaarheid hier op Belfast is net n paar meter.
No comments:
Post a Comment