Friday, December 26, 2008

Waterberg

Mooi mooier Waterberg.
 
Ek het vandag dié grondpad die eerste keer sedert my toer gery. Ek was baie vinniger op die slegte pad as die vorige kere. Dit lyk dus of ek darem iets op Naboom2Germany geleer het.
 
Ek mis die Afrikapaaie. Vandag se pad was baie soos die pad tussen Gonder en die Soedanese grens.
 
Ek is bly ek het nie 'n boere moer woer. Weet julle wat dit is?
 
Groete!

No comments: