Monday, March 23, 2009

Die dagboek se nege lewens

Ek het 'n maand terug die dagboek finaal toegemaak.

Sedertdien het ek 'n hele klompie e-posse gekry wat gevra het hoekom, waarom, en waarom nie verder gaan nie. Ek self het die dagboek gemis. So, vandag is die hergeboorte van die die dagboek. Ek gaan verder inskrywings doen, en ook tydens my opkomende Afrikatoer so nou dan 'n foto of 'n opmerking oplaai.

Geniet dit verder saam met my.

A month ago I closed the diary.

A number of people sent emails, asked why, and suggested that I should continue. I have to admit, I missed it myself. So, today is the rebirth of the Naboom2Germany diary. During my upcoming overland trip to Cairo I will upload a photograph or short report now and then.

Enjoy it!

No comments: