Sunday, May 11, 2008

Sib toegang geweier

Jordanie het Sib Andela toegang tot die land geweier. Hy moes vooraf toestemming gekry het om die fiets die land in te bring. Met een vee het die burokrate sy droom van die tafel gevee.

Nou besef ek opnuut hoe gelukkig ek is om nou in Israel te sit. My plan B sou dus nie gewerk het nie. Die enigste uitweg sou terug Egipte toe gewees het.

Jordan refused Sib Andela entry into the country. According to the border officials he had to get permission to bring his small bike into Jordan. So easy can a border official erase a dream.

Now I realise how lucky I am to be in Israel. My plan B was doomed if I couldn't cross the border into Israel. The only way out would have been Egypt..

1 comment:

DoMo said...

Hi Lodie,
Eilat ist ein Traum! Wenn dort Frieden ist! Ich habe es zu Kriegszeiten kennengelernt, trotzdem war es schön. Genieße es!
Tausend Grüße
Dorothée